hit counter script

Deurgehaalde Wieldrom-Simbool; Battery- En Laaier-Inligting - Nokia 215 4G 2024 User Manual

Hide thumbs Also See for 215 4G 2024:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Nokia 215 4G (2024) Gebruikersgids

DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL

Deurgehaalde wieldrom-simbool
Die deurgehaalde wieldrom-simbool op jou produk, battery, literatuur of verpakking herinner
jou daaraan dat alle elektriese en elektroniese produkte en batterye na afloop van hul leeftyd
geskei moet word. Onthou om eers persoonlike data van die toestel af te verwyder. Moenie
hierdie produkte as ongesorteerde munisipale afval weggooi nie: neem dit vir herwinning. Vir
inligting oor jou naaste herwinningspunt, maak seker met jou plaaslike afvalowerheid, of lees
oor HMD se terugneenprogram en die bekikbaarheid darvan in jou land by
www.hmd.com/sup-
port/topics/recycle.

BATTERY- EN LAAIER-INLIGTING

Battery- en laaier-inligting
Om te kyk of jou foon 'n battery het wat jy kan uithaal, raadpleeg die "Om te begin"-gids.
Toestelle met 'n battery wat kan uithaal Gebruik jou toestel slegs met 'n oorspronklike her-
laaibare battery. Die battery kan honderde kere gelaai of ontlaai laat word, maar dit sal uitein-
delik ingee. Wanneer jy agterkom die praat- en bystaan-tye raak merkbaar korter as normaal,
vervang die battery.
Toestelle met 'n battery wat nie kan uithaal nie Moenie probeer om die battery uit te haal nie,
want jy kan dalk die toestel beskadig. Die battery kan honderde kere gelaai of ontlaai laat word,
maar dit sal uiteindelik ingee. Wanneer jy agterkom die praat- en bystaan-tye raak merkbaar
korter as normaal, neem die toestel na die naaste gemagtigde diensfasiliteit om die battery te
vervang.
Laai jou toestel met 'n versoenbare laaier. Die soort prop van die laaier kan wissel. Laaityd kan
wissel, afhangend van toestelkapasiteit.
Battery- en laaier-veiligheidsinligting
Wanneer jou toestel klaar gelaai is, moet jy die laaier uit die toestel en elektriese uitlaatpunt
ontprop. Let asseblief dat die toestel nie vir langer as 12 uur aanhoudend gelaai moet word nie.
As 'n volgelaaide battery ongebruik gelaat word, kan dit mettertyd pap raak.
© 2024 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
19

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

This manual is also suitable for:

Ta-1611Ta-1613Ta-1621Ta-1617

Table of Contents