Nokia 215 4G (2024) Gebruikersgids
Tydens algemene gebruik is die SAR-waardes gewoonlik ver onder die waardes wat hier bo ge-
noem word. Dit is omdat die gebruikskrag van jou selfoon ter wille van stelseldoeltreffendheid
en om steuring op die netwerk te minimaliseer, outomaties verminder word wanneer volle krag
nie vir die oproep nodig is nie. Hoe laer die kraguitset, hoe laer is die SAR-waarde.
Toestelmodelle kan dalk verskillende weergawes hê en kan dalk meer as een waarde hê.
Komponent- en ontwerpveranderinge kan dalk mettertyd voorkom, en sekere veranderings kan
dalk 'n uitwerking op die SAR-waardes hê.
Vir meer inligting, gaan na www.sar-tick.com. Let op dat mobiele toestelle dalk data kan oordra
selfs al maak jy nie 'n stemoproep nie.
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) dui huidige wetenskaplike inligting nie
daarop dat spesiale voorsorgmaatreëls tydens die gebruik van mobiele toestelle geneem hoef
word nie. Indien jy graag jou blootstelling wil verminder, beveel hulle aan dat jy jou gebruik
beperk, of 'n handevry-stel gebruik om die toestel ver van jou lyf en kop te hou. Vir meer inligt-
ing oor, en verduidelikings van en besprekings oor RF-blootstelling, besoek die WGO se webw-
erf by www.who.int/health-topics/electromagnetic-fields#tab=tab_1.
Verwys asseblief na
www.hmd.com/sar
vir die toestel se maksimum SAR-waarde.
OOR DIGITALE REGTEBESTUUR
Wanneer jy hierdie toestel gebruik, gehoorsaam alle wette en plaaslike gebruike, privaatheid-
en wettige regte van ander mense, insluitend kopiereg. Kopieregbeskerming kan dalk verhoed
dat jy foto's, musiek en ander inhoud kopieer, wysig of oordra.
COPYRIGHTS AND OTHER NOTICES
Copyrights
The availability of products, features, apps and services may vary by region. For more info,
contact your dealer or your service provider. This device may contain commodities, technology
or software subject to export laws and regulations from the US and other countries. Diversion
contrary to law is prohibited.
The contents of this document are provided "as is". Except as required by applicable law, no
warranties of any kind, either express or implied, including, but not limited to, the implied war-
ranties of merchantability and fitness for a particular purpose, are made in relation to the ac-
curacy, reliability or contents of this document. HMD Global reserves the right to revise this
document or withdraw it at any time without prior notice.
To the maximum extent permitted by applicable law, under no circumstances shall HMD Global
or any of its licensors be responsible for any loss of data or income or any special, incidental,
consequential or indirect damages howsoever caused.
Reproduction, transfer or distribution of part or all of the contents in this document in any
form without the prior written permission of HMD Global is prohibited. HMD Global operates
© 2024 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
23