Nokia 110 4G Gebruikersgids
MEDIESE TOESTELLE
Om radio-oordragtoerusting te gebruik (insluitend draadlose fone) kan steuring veroorsaak
vir onvoldoende afskermde mediese toestelle se werking. Raadpleeg 'n dokter of die me-
diese toestel se vervaardiger om te bepaal of dit voldoende afgeskerm is teen eksterne radio-
energie.
GEÏMPLANTEERDE MEDIESE TOESTELLE
Om moontlike obstruksie te vermy, stel vervaardigers van ingeplante mediese toestelle (soos
pasaangeër, insulienpompe en neurostimulators), dat daar ń minimum van 15.3 sentimetres
(6 duim) tussen die draadlose toestel en die mediese toestel moet wees. Mense met sulke
toestelle behoort:
• Die koordlose toestel meer as 15.3 sen-
timeters (6 duim) weg van die mediese
toestel af hou.
• Nie die koordlose toestel in 'n borskassak
dra nie.
• Hou die draadlose toestel teen die oor aan
Vir enige vrae daaroor om jou draadlose toestel saam met 'n ingeplante mediese toestel te
gebruik, raadpleeg jou gesondheidsorgverska�er.
GEHOOR
Waarskuwing: Wanneer jy oorfone gebruik, sal jy dalk eksterne klanke minder goed kan hoor.
Moenie oorfone gebruik as dit jou veiligheid in gevaar kan stel nie.
Sekere draadlose toestelle kan dalk steuring vir sekere gehoorapparate veroorsaak.
PROTECT YOUR DEVICE FROM HARMFUL CONTENT
Your device may be exposed to viruses and other harmful content. Take the following precau-
tions:
• Be cautious when opening messages. They may contain malicious software or otherwise
be harmful to your device or computer.
• Be cautious when accepting connectivity requests or browsing the internet. Do not accept
Bluetooth® connections from sources you do not trust.
• Install antivirus and other security software on any connected computer.
• If you access preinstalled bookmarks and links to third party internet sites, take the appro-
priate precautions. HMD Global does not endorse or assume liability for such sites.
© 2024 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
die ander kant as die mediese toestel.
• Skakel die draadlose toestel af indien jy
vermoed dat steuring plaasvind.
• Volg die vervaardiger se aanwysings vir
die ingeplante mediese toestel.
23